Hecht verbind hom tot ‘n beter WindhoekSeptember 29, 2021

Die Independent Patriots for Change se nuwe raadslid by die Windhoek Stadsraad, Jürgen Hecht is vanoggend ingesweer. Hecht sê die uitdagings is groot maar, hy sal alles in sy vermoë doen om hulle aan te spreek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *