Covid: meer as ‘n derde het langtermyn-simptomeSeptember 29, 2021

Meer as ‘n derde van alle Covid-pasiënte wat van die virus herstel het, toon een langtermyn simptoom vir tot ses maande na die infeksie. Dit is die bevinding van navorsing wat deur Oxford-universiteit gedoen is. Die algemeenste simptome sluit asemhaling-probleme, moegheid, pyn en angs in. Die studie het 270 000 pasiënte wat herstel het in die navorsing gebruik. Daar is geen duidelikheid oor hoe lank die simptome voortduur nie en ook nie wat dit veroorsaak nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *