Ons herdenk vandag die Dag van die Namibiese KindSeptember 28, 2021
Vandag word die Dag van die Namibiese Kind gevier. Die dag herdenk die regte van die Namibiese kinders. Namibiese kinderdavokaat, Ingrid Husselmann, sê aan Kosmos 94.1 Nuus kinders is die toekoms van Namibië. Sy sê kinders moet praat as hul regte geskend word.