Gesonde debat, kritiese denke en innoveringSeptember 28, 2021

Ekonomie-studente van Unam en Nust is tans besig om debat te voer by die Bank van Namibië se eerste Tersiêre-instellings Uitdaging. Die debat handel oor die doeltreffendheid van die maatreëls wat daargestel is teen Covid-19. Volgens die bank se adjunkgoewerneur Ebson Uanguta, is kritiese denke en die ontwikkeling daarvan uiters belangrik vir innovering.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *