Tiener van Rehoboth 16 jaar tronk toeSeptember 27, 2021

‘n Tiener van Rehoboth wat erken het hy het ‘n 57-jarige vrou dood gestenig, is tot effektief 16 jaar tronkstraf deur Windhoek hoërhofregter, Dinnah Usiku, gevonnis. Die 17-jarige tiener, se identiteit mag nie bekend gemaak word weens sy ouderdom. Hy was 14 toe hy die oortredinge gepleeg het, waaronder verkragting, roof, lykskending, inbraak met die doel om te steel, diefstal en twee klagte van brandstigting en alternatiewelik opsetlike eiendomsbeskadiging. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *