Erfenisdag – so vier SA-expatsSeptember 24, 2021

En Suid-Afrika herdenk vandag Erfenisdag. ‘n Suid-Afrikaanse ma en emigrant, Cayla Tompkins, sê daar is niks wat naby aan ‘n braai in Brno kom nie. Tompkins het byna vyf jaar gelede na die Tsjeggiese Republiek geëmigreer en sê sy was verras oor die lewendige ex-pat-kultuur in dié land. Sy, haar man en hul vierjarige dogter het goed aangepas in hulle nuwe land. Sy sê egter dit het haar gemotiveer om meer moeite te doen met haar Suid-Afrikaanse wortels:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *