Volksmoord: kwessies moet erken wordSeptember 23, 2021

Die Affirmative Repositioning Movement is van mening die Ovaherero-Nama volksmoord is belangrik en fundamenteel vir Namibiërs. Die beweging meen die Namibiese regering moet die volksmoord erken en herdenk. Simon Amunime, die woordvoerder van die beweging sê diegene wat nie deur die volksmoord geraak is nie, moet die direk-geraakte groepe respekteer en nie aan hulle voorskryf nie. Amunime verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *