Namibiese woude: 32% verloor in 20 jaarSeptember 23, 2021

Volgens Global Forest Watch het Namibië vanaf 2001 tot 2020 1,22 kilo-hektaar boombedekking verloor wat ‘n verlies van 32 persent sedert 2000 is, en daarmee saam ‘n toename aan 246 kilo-ton koolsuurgas. Die afkap van bome vir hout het ook daartoe bygedra. Dr. Chris Brown, ‘n ekoloog in Namibië, sê aan Kosmos 94.1 Nuus Namibië se die bosboudepartement is nutteloos.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *