Verskeie dienste, inentings ingesluit, aangebied op Drimiopsis, BuiteposSeptember 22, 2021
Die Kalahari-kiesafdeling in die Omaheke-streek hou Vrydag en Saterdag ‘n inentingsveldtog by Drimiopsis en dan Buitepos. Maar daar is addisionele dienste wat ook aangebied word, soos Ignatius Kariseb, assistent vir die voorsitter van die streeksraad verduidelik.