Swartbooi gesels oor gister se chaosSeptember 22, 2021

Die leier van die Landless People’s Movement Bernadus Swartbooi het vanoggend ‘n virtuele perskonferensie gehou waar verskeie kwessies bespreek was. Die volksmoord en die gebeure van gister tydens die protesoptog is ook deur hom aangespreek. Volgens Swartbooi word Swapo soos Zanu-PF.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *