Komende reënseisoen onder die loep sodat boere, publiek kan beplanSeptember 22, 2021
Die Namibiese Meteorologiese Diens gaan môreoggend om nege-uur ‘n Klimaatsvooruitskouing Forum virtueel aanbied. Sieglinde Somses van die weerkantoor in Windhoek sê aan Kosmos 94.1 Nuus die reënvalvooruitsigte vir die komende reënseisoen sal bespreek word.