Koringoes in SA kort nog ‘n katspoegie se reënSeptember 21, 2021
Graan SA is van mening dat daar nog reënval nodig is om die huidige koringoes deur te sien in die Wes-Kaap. Andries Theron van Graan SA sê net meer as 2 miljoen ton koring sal die jaar van die lande afgehaal word.