Samewerking is nodig om verwarming te beperkSeptember 20, 2021

Globale samewerking is nodig om die styging in temperatuur te beperk tot onder 1,5 grade Celsius. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres het ‘n beroep op lande gedoen om die week by die algemene vergadering saam te werk om ‘n ramp te voorkom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *