N$2m se perlemoen gevind in die KaapSeptember 20, 2021

Twee verdagtes sal na verwagting hierdie week in die Blue Downs-landdroshof in Kaapstad verskyn nadat hulle met ‘n besending perlemoen betrap is. ‘n Polisiewoordvoerder, Joseph Swartbooi, sê die verdagtes is gister vasgetrek terwyl die polisie in Brackenfell op patrollie was. Hy sê die gedroogde perlemoen se geraamde straatwaarde is byna 2 miljoen Namibiese dollar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *