Namibiese kleinskaalse produsente is besig om te herstelSeptember 19, 2021

Volgens ‘n verslag, Driving a Green and Sustainable post-Covid-19 Recovery in Africa, moet Afrika-lande klimaatsverandering as ‘n sentrale doelwit in hulle beplanning vir ekonomiese herstelplanne insluit. In Namibia is kleinskaalse produsente besig om te herstel, het die goewerneur van die Otjozondjupa-streek, James Uerikua, aan Kosmos 94.1 Nuus gesê.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *