V&A Waterfront het ontwikkleingsplanne met Kanaal-distrik, GrangerbaaiSeptember 17, 2021

Die uitvoerende hoof van die V&A Waterfront in Kaapstad, David Green, sê buiten die huidige multimiljard rand uitbreiding by die Kanaal-distrik, trek Suid-Afrika se voorste toeristebestemming ook planne op vir Grangerbaai. Dit kan hotelle, behuising, kleinhandelruimtes en ander besienswaardighede insluit. Green sê hulle wil die Waterfront met die middestad verbind deur die Kanaal-distrik, en deur die Grangerbaai-distrik na Mouillepunt, Groenpunt en Seepunt. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *