Mees kwesbares van Suid-Afrika moet eers ingeënt wordSeptember 17, 2021

Die Suid-Afrikaanse minister van gesondheid, Joe Phaahla sê indien 50 persent van volwassenes teen die einde van Oktober ingeënt kan word, kan daar begin fokus word op die inenting van die land se kinders. Die minister sê dis belangrik om nou eers die mees kwesbare, veral mense ouer as 60, hul inenting te gee. Tans is meer as 19 persent van die land se volwassenes, oftewel 7,7-miljoen, reeds ten volle ingeënt. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *