Groot belangstelling in groen-waterstof ontwikkelingSeptember 17, 2021

Reaksie word ontvang op die aankondiging dat die Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad dat hy nege voorleggings vir groen-waterstof ontwikkeling ontvang het. Van die voorleggings is groot projekte en daar is ook internasionaal belangstelling. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse energiekenner Ted Blom, gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *