Groen ekonomie bied aansienlike werksgeleenthedeSeptember 17, 2021

Die groen ekonomie bied aansienlike beleggings- en werkskeppingsgeleenthede. Dit is volgens Stad Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir ekonomiese geleenthede, James Vos. Hy het onlangs verskeie groen vervaardigings-ondernemings besoek om te bepaal hoe die provinsie se verskuiwing na volhoubare groen energie verloop. Vos sê oplossings vir hernubare energie is die sleutel tot volhoubare ekonomiese groei.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *