Capricorn-groep presteer bo verwagtingSeptember 16, 2021

Die Capricorn-groep het sy finansiële jaar resultate wat op 30 Junie geëindig het, bekend gemaak. Die groep het baie beter presteer as wat 12 maande terug verwag is met wins na belasting wat met 14,8 persent tot 983 miljoen Namibiese dollar gegroei het. Tydens hierdie tydperk het die groep ook finansiële verligting aan kliënte voorsien en werksekuriteit vir die groep se personeel verseker. Marlize Horn, die groep se hoof van handelsmerk en korporatiewe sake, praat met Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *