Watter inperkings, behalwe aandklokreël, is oor?September 13, 2021

President Hage Geingob spreek vanmiddag om drie-uur die land toe oor die jongste Covid-maatreëls en daar word ‘n verslapping in inperkings verwag. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoofnavorser van High Economic Intelligence, Salomo Hei gepraat oor sy verwagtinge…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *