Toerisme sal nog ‘n jaar vat om te herstelSeptember 13, 2021
Volgens Jofie Lamprecht, eienaar van Jofie Lamprecht Safari’s is toerisme nog nie terug na normaal nie. Hy hoop dat ons in die komende jare ‘n toename in toerisme in Namibië sal kan sien. Lamprecht het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.