Nog 87 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestigSeptember 12, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 87 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Windhoek het 15, Eenhana 12, Outapi 7, Onandjokwe 6, Omuthiya 5 en die res is landwyd. Daar is nog 1 470 aktiewe gevalle, 121 373 wat reeds herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van 126 290.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *