Namibia Breweries presteerSeptember 10, 2021

Namibia Breweries verwag dat sy wins na belasting, basiese verdienste per aandeel en die wesensverdienste per aandeel vir die jaar geëindig 30 Junie 2021, met tussen 40 persent en 45 persent sal toeneem in vergelyking met die vorige boekjaar. Sven Thieme, die uitvoerende voorsitter van die Ohlthaver en List-groep, sê hy is baie trots op die resultate midde die Covid-pandemie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *