Net 72% van staatsentiteite kom verkryging naSeptember 8, 2021

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing hou op die oomblik sy perskonferensie oor verkryging in Namibië. Verkryging, veral in die regering, is tradisioneel ‘n bron van korrupsie. Volgens die instituut het 72 persent van openbare entiteite in die afgelope finansiële jaar die wetgewing in die verband nagekom. Frederico Links van die instituut…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *