Twee Covid-sterftes elk in Windhoek en OshakatiSeptember 7, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het twee Covid-sterftes in twee distrikte, Windhoek en Oshakati, aangekondig, asook 113 nuwe gevalle uit 1 139 toetsuitslae, wat ‘n positiewe koers van 9,9 persent verteenwoordig. In die groep is 58 leerders van verskillende skole, vier onderwysers en twee elk studente en gesondheidswerkers. Daar is nou 1 535 aktiewe gevalle, waarvan 170 in hospitale is en 21 in intensiewesorgeenhede. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *