Die Tokio Paralimpiese spele eindig vandagSeptember 5, 2021

Die Tokio Paralimpiese Spele kom vandag tot ‘n einde. Na vanmiddag se
afsluitingseremonie oorhandig Tokio die fakkel aan Parys waar die 2024 Olimpiese
Spele en Paralimpiese Spele aangebied word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *