VK versend entstof na Australië

Australië het ‘n Pfizer Covid-19 ruiltransaksie met die Verenigde Koninkryk aangegaan. Hiervolgens sal 4 miljoen bykomende dosisse vandeesmaand na Australië versend word. Die eerste minister, Scott Morrison, sê Australië is nou slegs 2 miljoen dosisse kort om die mikpunt van 70 persent eerste inentings te bereik. Hy voeg by die entstof wat van Brittanje af kom, sal op ‘n per capita-grondslag na state en ander gebiede versprei word:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *