Nuwe ombud gesels oor sy posSeptember 3, 2021
Basilius Dyakugha, die nuwe Namibiese ombud, het sy doelwitte vir die pos met Kosmos 94.1 Nuus gedeel. President Hage Geingob het Dyakugha as die nuwe ombudsman van Namibië aangewys. Sy aanstelling is effektief vanaf 1 Oktober.