VSA kan beheer oor Covid hê teen Maart 2022August 25, 2021
Die Amerikaanse kenner in aansteeklike siektes, dr. Anthony Fauci is van mening dat die VSA volle beheer oor die Covid-pandemie teen Maart volgende jaar kan kry, indien inentings voortduur. Dr. Fauci het ‘n digitale perskonferensie in die VSA toegespreek.