Brakwater-brand nou in rigting van Daan ViljoenAugust 23, 2021

Brakwater se brand woed steeds en talle lede van die gemeenskap is betrokke met bestryding. Die brand beweeg nou in die rigting van Daan Viljoen soos Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers verduidelik.

Hy vra inwoners van die gebied om dringend om hulle eiendom skoonmaak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *