Repokoers onveranderd op 3,75 persentAugust 18, 2021
Die Bank van Namibië het die plaaslike repokoers onveranderd op 3,75 gelaat wat die primakoers op 7,5 persent hou. Die goewerneur van die bank, Johannes !Gawaxab, het pas die aankondiging gemaak.