Oscar Pistorius ry die tronk se trekkerAugust 18, 2021
Oscar Pistorius het volgens berigte baie goed aangepas in die gevangenis en hy ry selfs trekker om die tuine van die Mamelodi-gevangenis se lande te ploeg. Dr. Pixie du Toit, die Suid-Afrikaanse forensiese kriminoloog, sê Pistorius se parool aan die einde van die jaar aangehoor kan word. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.