Ongelukke waar kinders betrokke is neem toe

Die Motorvoertuig Ongelukkefonds het sy kommer oor die toename in motorongelukke waarin kinders betrokke is. Die fonds sê tot op dusver is 244 kinders in motorongelukke vanjaar beseer teenoor 198 in dieselfde periode verlede jaar. Die fonds klassifiseer kinders tussen die ouderdom van vyf en 17. Khomas het die hoogste syfer op 93 met Erongo tweede op 28 en Otjozondjupa derde met 27. Die fonds vra bestuurders om veral versigtig te wees om skole en binne in woonbuurte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *