Nog CNA winkels gaan glo sluitAugust 14, 2021

Die nuwe sakeredder van CNA is van mening dat hulle nog 30 van die winkelgroep se
winkels sal moet sluit. Die groep het die week ‘n nuwe sakeredder gekry.
CNA is in Junie in sakeredding geplaas nadat betalings aan verskaffers en verhuurders
tydens die COVID-19 pandemie agterstallig geraak het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *