Saara sê sommige sektore het herstel getoonAugust 13, 2021

Ekonomieë regoor die wêreld het ‘n erge knou gevat tydens die pandemie, en Namibië is nie gespaar nie. Die eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa Amadhila het by vanoggend se Covid-perskonferensie die kwessie aangespreek en gesê sommige sektore toon herstel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *