Die Covid-spuit is veilig – SaaraAugust 2, 2021
Die Namibiese eerste minister dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het ‘n beroep op landsburgers gedoen om die Covid-inenting te neem. Sy sê die samesweringsteorieë is net dit en dat daar geen rede om twyfel is nie.