Die Springbokke wen die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus
Die Springbokke het die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus in Kaapstad met 27-9 gewen, nadat hulle rustyd met 9-6 agter was. Siya Kolisi kaptein van die Springbokke het met die media gepraat na die wedstryd.
En die kaptein van die Leeus Alun Wyn Jones . . .