Ontwikkeling in Omaheke vorderJuly 30, 2021
Die goewerneur van die Omaheke-streek Pijoo Nganate het vanoggend sy streeksrede gelewer. Verskeie ontwikkelingsprojekte is aangepak en voltooi en die streek se plaaslike ekonomie is hierdeur ondersteun, soos hy verduidelik…