Ontploffing by chemiese Bayer-aanleg in DuitslandJuly 27, 2021
Inwoners van die stad Leverkussen in Duitsland is gemaan om alle vensters toe te maak en binnenshuis te bly ná ‘n massiewe ontploffing by die chemiese aanleg Bayer in die stad, berig Europese media. Die oorsaak is nog onbekend.