Meer lokale, meer inentings meen goewerneurJuly 27, 2021

Die goewerneur van die Khomas-streek, Laura McLeod-Katjirua, het meer besonderhede bekend gemaak oor hoe die teiken van meer as 285 000 inwoners van die streek ingeënt kan word. Tot op hede is net minder as 58 000 inwoners geënt. Sy sê die oplossing lê in meer inentingslokale.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *