Lilibet se naam op troonopvolgingslysJuly 27, 2021
Prins Harry en sy vrou Meghan se dogter Lilibet Diana Mountbatten-Windsor, se naam is uiteindelik op die troonopvolgingslys op die Britse koningshuis se webwerf geplaas. Sy is agste op die lys ná haar pa en ouer broer, Archie.