Sektor-inentings kom tot einde in SAJuly 23, 2021

Die Suid-Afrikaanse waarnemende gesondheidsminister Mmamoloko Kubayi sê alles dui daarop dat Suid-Afrika die hoogtepunt van die derde vlaag bereik het. Daar is egter kommer oor die moontlike impak van die onrus op nuwe Covid-19 besmettings. Die minister voeg by dat die Covid-19 ministeriële advieskomitee die departement se versoek goedgekeur het om weg te doen met die sektor-inentingstrategie:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *