Omuthiya-entrepreneurs hoor vanaand oor toelaagJuly 23, 2021

Entrepreneurs in Namibië wat deelgeneem het aan die Pitching For Resilience toelaagprogram in Omuthiya in die Oshikoto-streek, sal vanaand weet of hulle ‘n toelaag vir hulle besigheidplan sal ontvang of nie. Die program word deur SMEs Compete gedryf met ondersteuning van Duitsland. Danny Meyer van SMEs Compete het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *