Khomas-streeksraad hou vergadering oor Covid-maatreëlsJuly 23, 2021

Die Khomas-streeksraad gaan Maandag ‘n openbare vergadering oor Covid-maatreëls hou. Die goewerneur van die streek, Laura McLeod-Katjirua, sal Windhoekers toespreek. Mekeloye Nambili, senior skakelbeampte van die streeksraad, praat met Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *