Geen ander enstof mag saam met Covid-entstof toegedien word

Die Gautengse departement van gesondheid sê geen ander entstof mag saam met Covid-entstowwe toegedien word nie. Lede van die publiek word aangeraai om indien hul siek of ongesteld is, hul inenting te herskeduleer en terug te keer wanneer hulle ten volle herstel het. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die griep-entstof en Covid-19-entstof moet minstens 14 dae uitmekaar toegedien word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *