Meer as 530 vee op Otjiwarongo se dorpsgrond gekonfiskeerJuly 20, 2021

Daar is vandag op meer as 530 vee beslag op Otjiwarongo gelê wat aan boere behoort wat die dorpsgrond onwettig beset. Daniel Pavaza van die Otjiwarongo-munisipaliteit het gesê beslag is gelê op altesaam 300 bokke, 203 skape en 30 beeste. Hy het gesê nog vee gaan môre, oormôre en Vrydag gekonfiskeer word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *