Registreer nou vir bystand vanaf CAN
Kanker-pasiënte in Namibië kan die Kankervereniging se hulpsorgfonds kontak vir bystand vir behandeling en ander verwante dienste. Die sluitingsdatum is 25 Julie soos die hoof uitvoerende beampte Rolf Hansen verduidelik…