Ramaphosa spreek vanaand half-nege land toeJuly 16, 2021
Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa spreek vanaand half-nege sy burgers toe. Die verwagtinge is dat hy oor die afgelope twee weke se ekonomiese sabotasie en aanhitsing wat deur misdadigheid gesteun is, sal praat.