Olimpiese Verdrag eis skietstilstand tydens SpeleJuly 16, 2021

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, doen ‘n beroep vir die handhawing van die Olimpiese Verdrag tydens die Olimpiese en Paralimpiese Spele in Tokio. Die Spele begin volgende Vrydag. Die ooreenkoms het in Griekeland ontstaan en waarborg die veilige reis van atlete, families en ander wat die Olimpiese Spele bywoon. Guterres sê die Olimpiese Verdrag is ‘n tradisionele oproep vir ‘n wapenstilstand tydens die Spele:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *